Profete buite die Skrif
Interesante ontleding van profesieë wat buite Skrif tydperk.
Judah Ben Samuel, Vilna Gaon, Nostradamus, St Francis van Paola, Monk Hilarion, St Malachy, Jubilees van Jerusalem profesieë.
Aangebied deur Bill Meyer gedurende "Eindtyd in Perspektief" konferensie in 2018 by die Vootrekkersaal in Lyttleton.
https://www.facebook.com/EindtydInPerspektief
31
views
1
comment
Parallelle tussen Boer & Israel
Ontleding van die parallelle tussen die Boer Volk en Israel.
Die oorsprong van die Boervolk, van die Hugenote, profesieë en gebeurtenisse wat aan beide kante afspeel.
Baie insiggewend om te verstaan wie is die Boervolk, waarom die Volk hulleself as 'n Gelofte Volk beskou, en wat die toekoms van die Boervolk is.
Hierdie is 'n nuwe beskouing wat aangebied is gedurende "Eindtyd in Perspektief" konferensie in 2016 en 2018 by die Vootrekkersaal in Lyttleton.
https://www.facebook.com/EindtydInPerspektief
62
views