JW Louw Funeral Service
27 September 1944 - 31 August 2021
Hannes Louw leaves behind his wive, kids, and grandkids and great grandkids
He was a good man that would always help people even when they cheated him.
He will be missed
Begrafnisbrief.
Vandag groet ons ‘n legende in Potchefstroom Hannes Louw was iemand wat nooit terug gestaan het om iemand in nood te help nie. Hy was ‘n wonderlike vriend en pa, net soos ons almal met sy foute maar hy was ‘n ware kind van God. Hier is baie mense vandag wat al deur hom gehelp is wat nie eens weet dat hy hulle gehelp is nie, hy sal gemis word. Die bedanking sal deur Ds Coenie Calitz gedoen word.
Ons wil die volgende mense bedank: Dr Cobus Henning wat al vir 17 jaar sy huis dokter was wat hy ook al meer as 20 jaar ken, Mediclinic ICU en Saal B dat hulle na hom so mooi na hom gekyk het, Dr Masuku wat sy dokter by Mediclinic was, Avbob wat die begrafnis reelings getref het en Ds Coenie Calitz wat vir ons die wonderlike diens gelei het. Baie dankie vir al sy vriende en familie wat hier is om laaste eer aan Hannes te betoon.
6
views