Premium Only Content

HOOPVOL | DAAGLIKSE WOORD BEDIENING | 03.04.2022
HOOPVOL | DAAGLIKSE WOORD BEDIENING | 03.04.2022
~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING |HOOPVOL | 03.04.2022
~DAAGLIKSE WOORD,HOOPVOL ,GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)
~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.
~WOORD UIT DIE BYBEL
I PETRUS 1: 1-12
6.Daarin verheug julle jul, al word julle nou — as dit nodig is — 'n kort tydjie bedroef onder allerhande beproewinge,
7.sodat die beproefdheid van julle geloof, wat baie kosbaarder is as goud wat vergaan maar deur vuur gelouter word, bevind mag word tot lof en eer en heerlikheid by die openbaring van Jesus Christus;
8.vir wie julle, al het julle Hom nie gesien nie, tog liefhet; in wie julle, al sien julle Hom nou nie, tog glo en julle verbly met 'n onuitspreeklike en heerlike blydskap,
9.en die einddoel van julle geloof, die saligheid van julle siele, verkry.
10.Aangaande hierdie saligheid het die profete wat geprofeteer het oor die genade wat vir julle bestem is, ondersoek en nagevors,
11.en hulle het nagespeur op watter of hoedanige tyd die Gees van Christus wat in hulle was, gewys het, toe Hy vooruit getuig het van die lyde wat oor Christus sou kom en die heerlikheid daarna.
12.Aan hulle is geopenbaar dat hulle nie vir hulleself nie, maar vir ons dié dinge bedien het wat julle nou aangekondig is deur dié wat die evangelie aan julle verkondig het in die Heilige Gees wat van die hemel gestuur is — dinge waarin die engele begerig is om in te sien.
~T-HEMP ONTWERPE HIER TE KOOP:
?"BE-STILL-PSALM:46-10" T-Hemp Ontwerp: Kry Dit Hier Te Koop:?
https://bit.ly/3wdAYUP
?"EASTER IS FOR JESUS" T-Hemp Ontwerp: Kry Dit Hier Te Koop:?
https://bit.ly/3Jh4jS7
?"THERE IS POWER IN THE NAME OF JESUS" T-Hemp Ontwerp: Kry Dit Hier Te Koop:?
https://cutt.ly/5DLAXgM
~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://bit.ly/3HQqKgG
~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA
#DAAGLIKSEWOORD #HOOPVOL
-
28:39
The Shannon Joy Show
16 hours ago🔥🔥Are Big Tech ‘Wearables’ Really The Key To Good Health? Dr. Chad Walding Says NO! Special Health Update: (Sponsored By Native Path!)🔥🔥
4.89K4 -
4:53
Talk Nerdy Sports - The Ultimate Sports Betting Podcast
1 hour agoHome Run Heat & European Sweep: Saturday's Sharps Only Card
6 -
15:06
Doc Rich
1 day agoThey Leaked Classified Intel...
9.69K17 -
LIVE
I_Came_With_Fire_Podcast
11 hours agoSoft POWER: "American First" Does NOT Mean "America Alone"
255 watching -
1:15:25
Wendy Bell Radio
8 hours agoPet Talk With The Pet Doc
25.4K4 -
2:24:28
Squaring The Circle, A Randall Carlson Podcast
2 hours ago#053 New Discoveries In The Younger Dryas Impact Hypothesis - Squaring the Circle
7.37K3 -
LIVE
GritsGG
3 hours agoWe Are Winning Every Game! Win Streaking! 👑 2998+ Ws
128 watching -
4:41
MudandMunitions
12 hours agoGlock 20 Gen 5 10mm Holster Review IWB Vedder Protuck vs JM Custom Kydex for EDC Concealed Carry
6.56K3 -
FyrBorne
16 hours ago🔴Warzone M&K Sniping: Where TTK and Consistency Meet
31.6K1 -
5:02:48
DynastyXL
6 hours ago🌕 Day 6 Prepare For HORDE With MrsDynasty 🧟 Building a community first 100 Followers! (57/100)
27.7K