Premium Only Content

HOEKOM HET ONS LAF GEWORD? |DAAGLIKSE WOORD BEDIENING| 23.03.2022
HOEKOM HET ONS LAF GEWORD? |DAAGLIKSE WOORD BEDIENING| 23.03.2022
~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING |HOEKOM HET ONS LAF GEWORD?| 23.03.2022
~DAAGLIKSE WOORD,HOEKOM HET ONS LAF GEWORD? ,GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)
~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.
~WOORD UIT DIE BYBEL
MATTHÉÜS 5:
13.JULLE is die sout van die aarde, maar as die sout laf geword het, waarmee sal dit gesout word? Dit deug nêrens meer voor as om buite gegooi en deur die mense vertrap te word nie.
14.Julle is die lig van die wêreld. 'n Stad wat bo-op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie;
15.en 'n mens steek ook nie 'n lamp op en sit dit onder die maatemmer nie, maar op die staander, en dit skyn vir almal wat in die huis is.
16.Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik.
?"BE-STILL-PSALM:46-10" T-Hemp Ontwerp: Kry Dit Hier Te Koop:?
https://bit.ly/3wdAYUP
?"EASTER IS FOR JESUS" T-Hemp Ontwerp: Kry Dit Hier Te Koop:?
https://bit.ly/3Jh4jS7
~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://bit.ly/3HQqKgG
~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA
#DAAGLIKSEWOORD #LAF
-
LIVE
Bitcoin on Rumble
31 minutes agoBitcoin Breaching, Dollar Sinking
827 watching -
1:10:55
Dear America
1 hour agoTrump Admin FINALLY Releasing More On Epstein!! + Department Of Education Is COOKED!
38.4K50 -
LIVE
Matt Kohrs
10 hours agoCPI Inflation Report, Stocks Skyrocket & Bitcoin Cools || Live Trading
1,156 watching -
LIVE
Wendy Bell Radio
5 hours agoSH*T Is About To Get Real
10,388 watching -
4:01:10
The Bubba Army
1 day agoGhislaine Maxwell: Ready to TALK?! - Bubba the Love Sponge® Show | 7/15/25
177K12 -
9:16
Zoufry
22 hours ago $1.23 earnedThe Evil Design of Mcdonald's Drive Thru
6.54K8 -
LIVE
GritsGG
2 hours agoWe Are Winning Every Game!!!! Most Wins 3040+! 🔥
118 watching -
1:57:28
Gary Cardone
1 day ago $1.22 earnedLIVE With Gary Cardone
10.6K3 -
8:01
MattMorseTV
19 hours ago $12.35 earnedTrump just DROPPED a BOMBSHELL.
75.9K84 -
LIVE
FyrBorne
12 hours ago🔴Warzone M&K Sniping: Is The Overlook OP or Bait?
309 watching