Premium Only Content

VREEMDE VUUR|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|19.03.2022
VREEMDE VUUR|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|19.03.2022
?"BE-STILL-PSALM:46-10" T-Hemp Ontwerp: Kry Dit Hier Te Koop:?
https://bit.ly/3wdAYUP
?"EASTER IS FOR JESUS" T-Hemp Ontwerp: Kry Dit Hier Te Koop:?
https://bit.ly/3Jh4jS7
~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING |vreemde vuur| 19.03.2022
~DAAGLIKSE WOORD,vreemde vuur ,GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)
~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.
~WOORD UIT DIE BYBEL
LEVÍTIKUS 9:
22.Daarna het Aäron sy hande na die volk toe opgehef en hulle geseën. En hy het afgeklim nadat hy die sondoffer en brandoffer en dankoffer gebring het.
23.Daarop het Moses en Aäron in die tent van samekoms gegaan; en toe hulle uitkom, het hulle die volk geseën. En die heerlikheid van die Here het aan die hele volk verskyn —
24 vuur het van die aangesig van die Here uitgegaan en op die altaar die brandoffer en die stukke vet verteer. Toe die hele volk dit sien, het hulle gejuig en op hulle aangesig geval.
LEVÍTIKUS 10:
1.EN die seuns van Aäron, Nadab en Abíhu, het elkeen sy vuurpan geneem en vuur daarin gegooi en reukwerk daarop gesit en vreemde vuur voor die aangesig van die Here gebring, wat Hy hulle nie beveel het nie.
2.Daarop het daar vuur van die aangesig van die Here uitgegaan en hulle verteer, en hulle het gesterwe voor die aangesig van die Here.
NÚMERI 3:4
ROMEINE 8:
31.WAT sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees?
I JOHANNES 1:
5.EN dit is die verkondiging wat ons van Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en geen duisternis is in Hom nie.
II KORINTHIËRS 11: 4
GALÁSIËRS 1: 5
~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://bit.ly/3HQqKgG
~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA
#DAAGLIKSEWOORD #vreemde #vuur
-
LIVE
Kim Iversen
2 hours agoCongress Is Secretly TOPPLING The MAHA Agenda | Israel's Plan For Gaza Exposed
6,249 watching -
LIVE
The Jimmy Dore Show
2 hours agoU.S. Could Bomb Iran THIS WEEKEND! Trump Calls For 2020 Election Investigation! w/ Scott Horton
10,661 watching -
LIVE
Nerdrotic
2 hours ago $2.63 earnedMarvel's Doom Loop, Superman's James Gunn Looks Down? 28 Years Later | Friday Night Tights 359
2,818 watching -
Sarah Westall
4 hours agoGlobal Elite Planning for War, Chaos and the Monetary Reset has Been Ongoing w/ Andy Shectman
4.59K1 -
LIVE
GritsGG
5 hours agoWSOW Qualifiers! 👑 2587+ Ws
162 watching -
LIVE
LFA TV
20 hours agoLFA TV ALL DAY STREAM - FRIDAY 6/20/25
1,428 watching -
31:28
The Brett Cooper Show
4 days ago $6.07 earnedThe Feminists Have Turned Against Sabrina Carpenter and Sydney Sweeney | Episode 40
32.6K29 -
9:02
MattMorseTV
4 hours ago $1.04 earnedTrump's DHS just CRACKED DOWN.
8.57K17 -
DVR
StoneMountain64
4 hours agoDON'T LET ME FALL FROM THE PEAK
37.5K -
LIVE
FusedAegisTV
1 hour agoGears 1 Reloaded Beta Wkn 2 w/R4ger, FoeDubb, Midnight - Variety Stream!
85 watching