Premium Only Content

Debbie Els Vs Aanranding en pyn
Debbie Els Vs Aanranding en pyn
Saturday October 9 2021 AT 801 PM Aanranding en Pyn
Faceboek
https://www.facebook.com/groups/Perdeby
Debbie Els Vs aanranding en pyn.
My Volk, luister nou mooi na hierdie opname wat horde leuens uitwys en sommer Agendas van wat hier uitgewys word.
Ek gaan skermskote en skakels na ander video`s ook in die Kommentaar plaas om punte te BEWYS.
Eerstens word oral nou gepraat van `n `PEACEFULL MARCH` met Families maar kyk MOOI na die UITNODIGING wat gepubliseer was vir Saterdag 9 Oktober 2021.
`Mass March` Mmmmm klink alles behalwe net `n ou staptoggie.
In haar gesprekkie se sy baie duidelik dat party mense hulle Maskers opgehad het en party mense nie so sommer van die staanspoor is Regulasies OORTREE.
O0 Conspiracy Dez kom nou skielik ook in die prentjie waar die Polisie hom sommer netso vra om te loop wat hy wel doen en die ONGELOOFLIKE gebeur. Die Polisie begin hom sommer te Jaag en aan te rand met battons, shields en skop hom.
Terwyl Dez nou so geskop en geslaan word gaan Debbie om hom te HELP en ONMIDDELIK meng sy dus in by die Polisie en VERHINDER HULLE IN DIE UITVOERING VAN HUL PLIGTE. Dit alleen regverdig die Polisie om verder op te tree en die NODIGE GEWELD te gebruik so ou Debs, jy het gekry waarvoor jy gesoek het.
Dez hardloop nou seker nog met `n Magdom Polisie Lede agterna en SIEDAAR, hy stop sommer om `n 6 Jarige Kind en sy / haar Pa te help. Nou is dit Free for All en almal word deur die SAP AANGEVAL.
Sjoe Debbie jy praat so klomp snert en deurmekaar mens weet nie meer wat om waar in te pas nie.
Jy gaan voort en noem mense vieslike Name en dreig verder maar met jou vuil bek praat jy tog nog van Gebede.
Jy het so verskriklike pyn en moes inspuitings kry maar tog in die vorige dreg-video van jou op die Toneel klink jy bietjie uitasem maar toon geen tekens van pyn nie.
Skielik staan en `pose` jy met `n rugstut tesame met die BEDELBRIEFIE natuurlik en nou sommer so ten laaste, ou Dez maak vanoggend `n video daar by die einste Seepunt en wie daag daar op….
Die einste Debbie Els fits en regop SONDER `n Rugstut.
Debbie ten laaste, by wie en wat is jy nog betrokke.
Hoe kan jy as `n Human Rights WAARNEMER optogte reel, mense opsweep, dreig en vieslike Name noem.
Jy dink jy is `untouchable` maar ek dink jy het jou Hand die Naweek oorspeel met of sonder Tande.
Volg verder in die Kommentaar.
Faceboek
https://www.facebook.com/groups/Perdeby
Telegram https://t.me/Perdeby
Twitter
https://twitter.com/DPerdeby
Copyright
@ Perdeby
**FAIR USE**
Fair use Copyright Disclaimer under the South African Copyright Act, allowance is made for “fair use”
for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, education and research.
Fair use is not an infringement of copyright.
This channel is for educational purposes only!!
All my content is / was found on the public domain.
I follow the fair use dealings and fair use guidelines with my opinions and news that I report
to my subscribers about the topic of Gert van Rooyen Investigation.
Fair use permits a party to use a copyrighted work without the
copyright owner's permission for purposes such as criticism,
comment, news reporting, teaching, scholarship, or research.
ALL MATERIAL AVAILABLE ON SOCIAL MEDIA
-
33:13
Surviving The Survivor: #BestGuests in True Crime
8 days agoDiddy Trial Day 15 LIVE updates: Bribery, Threats and Courtoom Drama
6.9K5 -
3:52:09
The BOB & TOM Show
22 hours agoThe Bob and Tom Show June 11, 2025
7.96K1 -
4:21:19
Steven Crowder
16 hours agoLIVE: LA Riots Coverage | Boots on the Ground!
690K556 -
1:30:50
The Sage Steele Show
21 hours agoShannon Bream | The Sage Steele Show
12.7K2 -
4:01:36
FreshandFit
6 hours agoAfter Hours w/ Zherka
150K70 -
2:20:58
Badlands Media
14 hours agoDevolution Power Hour Ep. 362: Game Theory, Traps, and Trump’s Calculated Chaos
232K19 -
2:23:18
Inverted World Live
8 hours agoAlien Caskets in Antarctica | Ep. 57
52.7K10 -
2:32:50
TimcastIRL
9 hours agoTrump To Deploy ICE Tactical Units Across US As LA Riots WORSEN, HUNDREDS Arrested | Timcast IRL
145K113 -
7:14:47
ZerrickGaming
10 hours agoPlaying Tainted Grail! Lets Explore this cursed land!
60.9K1 -
3:04:30
I_Came_With_Fire_Podcast
18 hours agoRIOT SEASON IS BACK! | CCP Smuggler 2.0 | Texas Going Blue? | China Trade Talk
50.4K2