As Ek jou nie was nie het jy geen deel aan my nie.

2 years ago
24

Die ware boodskap in die Woord word baie keer heeltemal mis gekyk.

Meeste sg. Christelike boodskappe sê vir jou hoe jy MOET wees en dit klink na slegte nuus vir die mens wat homself eerlik beootdeel omdat so iemand weet hy of sy kan daardie standaard nie bereik nie.

Die goeie nuus is dat God jou so sal maak as wat Hy jou wil..jy moet dus juis nie self jou eie voete te was nie, HY moet dit doen, anders het jy geen deel aan Hom nie!

Loading comments...