Bartiméüs, die blinde man by die stadspoort van Jerigo.

3 years ago
9

Bartiméüs ( vuil/onrein ) 'n onversorgde blinde man buite die stadspoort van Jerigo ( geur ) word deur Jesus genees NADAT hy sy behoefte om te kan "sien" aan Jesus bekend gemaak het met sy woorde.

Loading comments...