Premium Only Content

SEISOENE|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING| 12.03.2022
SEISOENE|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING| 12.03.2022
~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING || 12.03.2022
~DAAGLIKSE WOORD, ,GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)
~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.
~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA
~WOORD UIT DIE BYBEL
SEFÁNJA 1:14
14.Naby is die groot dag van die Here, naby en baie haastig. Hoor! die dag van die Here! Bitterlik skreeu die held daar.
SEFÁNJA 2:11
Verootmoedig julle vóór die wêreldgerig.
11Vreeslik sal die Here teen hulle wees, want Hy laat al die gode van die aarde wegkwyn; sodat hulle Hom kan aanbid elkeen uit sy woonplek, al die kuslande van die nasies.
HEBREËRS 10:
Vermaning om in die geloof te volhard.
25.en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het nie, maar laat ons mekaar vermaan, en dit des te meer namate julle die dag sien nader kom.
26.Want as ons opsetlik sondig, nadat ons die kennis van die waarheid ontvang het, bly daar geen offer vir die sondes meer oor nie,
27.maar 'n verskriklike verwagting van oordeel en 'n vuurgloed wat die teëstanders sal verteer.
~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://bit.ly/3HQqKgG
#DAAGLIKSEWOORD #SEISOENE
Image by PublicDomainPictures from Pixabay
-
13:23
Exploring With Nug
21 hours ago $1.14 earnedWe Recovered A Stolen Truck From The Swamp!
18.6K2 -
28:59
Athlete & Artist Show
2 hours agoFlorida Panthers Sweep Oilers in Stanley Cup Final?
1.53K -
1:09:12
Adam Does Movies
1 day ago $0.11 earned31 On 31 - Law & Disorder Edition - Ranking 31 Mob Movies!
2.51K2 -
LIVE
SpartakusLIVE
2 hours agoNEW Easter Egg, SPECIALIST || Duos w/ @GloryJean followed by quads later!
101 watching -
LIVE
sophiesnazz
4 hours ago $2.02 earnedSEASON 4 UPDATE l PLAYING WI @spartakusLIVE !socials
785 watching -
1:04:22
Squaring The Circle, A Randall Carlson Podcast
1 day ago#049 Mysteries Of The Moon: Lunar Insights - Squaring The Circle: A Randall Carlson Podcast
4.19K2 -
18:48
Odd Man Out
3 days agoNew charges? This is really starting to feel like nothing more than a smear campaign
10K54 -
1:46:53
SHIFT
1 day ago $0.17 earned[LIVE] BIKINI FASHION MIAMI SWIM WEEK 2025 | Moxy by Fusion Fashion Events
2.32K1 -
9:29
ThinkStory
1 day agoTHE BETTER SISTER Ending Explained!
2.06K -
1:28:07
JasminLaine
1 day ago“It’s All a LIE”—Bitcoin Investor WARNS Carney’s Plan Will COLLAPSE Canada’s Economy
3.04K21