Bloedrivier Kampvuurstories Episode 8 - Ons gesels in die laer oor die

2 years ago
43

In hierdie tweede episode van Kampvuurstories gesels die gaste saam oor die Bloedrivier gelofte en ook oor die erfenis terrein. Deel van ons opdrag in die Gelofte is om die stories oor te moet vertel. Dr Gerhard Swart is die aanbieder van hierdie episode en sy gaste is Morgan Gregory, Anton van Vuuren (bestuurder van die Bloedrivier Erfenisterrein) en Francois Schutte wat 'n afstammeling is van een van die Boere wat in die laer was op die dag.

Ondersteun asb ons adverteerders in hierdie episode:
1. Cirrus Koelers - Hulle bou groter interkoele sisteme vir bakkies en sportnutsvoertuie. Vir 'n kwotasie besoek hulle webwerf by: https://www.cirruscoolers.com #cirruscoolers

2. Boer Cola - Bestel jou plaaslik vervaardigde koeldrank by https://www.boercola.co.za en ondersteun hierdie onderneming. Hulle lewer landswyd af. Sien al die ander produkte op hulle webwerf. #boercola

Stuur jou storie in na ons en staan die kans om 'n prys te wen. Ons epos adres is: stories@boermedia.co.za of per whatsapp 064 400 4488.

#Boermedia #Kampvuurstories #Geloftedag #Bloedrivier

Loading comments...