Kampvuurstories Episode 3: Die VVO is iets anders en hoegemaak as skoonma en leeu vir mekaar staar?

2 years ago
6

Kampvuurstories is 'n informele storievertel program waartydens verskillende gaste die geleentheid gegun word om belewenis verhale, sages, mietes, geskiedkundige staaltjies, wolhaarstories en sommer net skaterlag-stories te vertel. Die doel van hierdie program is om weer 'n liefde vir Afrikaner-kultuur en geskiedenis te kweek en die stories vir die nageslag op te teken. Met Afrikaans as aanbiedingstaal word ou uitdrukkings en gesegdes afgestof. Stories word deurspek met humor en die spontane reaksies van die gaste ontlok 'n glimlag by ieder-en-elk.

Aanbieder: Lou Erasmus
Gaste: Tiekie en Hendre Papenfus asook Alwyn de Klerk.

Om in hierdie episodes te adverteer kontak ons gerus op 064 400 4488.

#Kampvuurstories #Boermedia

Loading comments...