Kampvuurstories Episode 2: Van dominees tot blondines en jagters wat nie wil kosmaak nie.

2 years ago
17

Boermedia bring aan jou Kampvuurstories - 'n inisiatief om ons erfenis te laat voortleef deur die stories wat vertel word. Ons lag lekker saam in hierdie program, maar soms kan ons ook ernstig raak wanneer ons terugdink aan ons geskiedenis.
Steek die vure aan en kuier lekker saam!

Adverteerders in hierdie episode:
- Boermedia se videoproduksies en lewendige stroming;
- Cirrus Interkoelers
- Boere Patriot se gaspistole en gasrewolwers.

Stuur jou stories vir ons na stories@boermedia.co.za of per whatsapp na 0644004488.

#Kampvuurstories #Boermedia #Erfenis

Loading comments...