Premium Only Content

COVID19 Inentings dodelik!! Waarskuwing van GOD!! Vaccine Danger!!
'n Waarskuwing teen die 1n3ntings wat hulle beplan om te doen. Daar is gif in die 1n3ntings. Moene dit vat nie!! Nou is die tyd om voor te berei. Nou is die tyd om jou lewe vir die HERE te gee, indien jy nog nie het nie. Nou is die tyd om ons oë oop te maak en die waarheid te sien wat die r3g3rings beplan, en hoe ver dit al gevorder het. Nou is die tyd om wakker te word, uit ons slaap van nie omgee, en net hoop dat dinge gaan beter word. Dit gaan nie, as ons nie iets daaraan gaan doen, of waarlik 'n poging aanwend om ons lewens vir die HERE te gee nie. Nou is die tyd om op te staan en prot3s aan te teken, teen dit wat die r3g3rings beplan. Want wat hulle beplan, is nie vir jou beswil nie, maar vir die mensdom se ondergang. En dit is alreeds hier in Afrika.
Lees gerus Amightywind Profesie 62,
https://www.amightywindafricaforyahushua.com/profesie.html
Gedeelte uit Profesie 62 -:
EK het vir hierdie diensmaagd vandag gesê om julle te waarsku oor die komende kwarantyn want die mens maak siektes wat nie deur MY geskep is nie. Dan maak die mens iets wat hulle ‘n en-tstof noem. Maar wees versigtig MY Kinders, daar’s dood wat hulle julle sal inspuit. Vertrou nie die 1n3ntings van die mens nie. Vertrou in Psalm 91. Glo in MY Seun se Naam, en roep MY aan en staan op Psalm 91, dat EK die plae sal weghou van julle wonings af. En terwyl julle MY eer op die ware Sabbatdag, terwyl julle jul bes probeer om te gehoorsaam, terwyl julle MY eerste stel in julle Liefde en lewe, en terwyl ‘n man die regmatige plek oor die vrou inneem, sal daar beskerming wees om oor julle huise te kom, want dit is MY Seun se Bloed wat vir julle gestort was by Golgota wat julle sal bedek en beskerm en hulle wat deur MY geroep is, hulle wat ‘n goddelikheid van binne het.
Besoek gerus https://www.amightywindafricaforyahushua.com/
-
22:59
WXYZ
4 years agoSPOTLIGHT ON COVID19 EXPERTS
611 -
9:02
MattMorseTV
18 hours ago $5.51 earnedTrump's DHS just CRACKED DOWN.
39.3K74 -
8:53
Bearing
1 day agoJD Vance BREAKS BlueSky: Most BLOCKED Man Ever! 😂
17.5K98 -
LIVE
TheBeardedNerdd
1 day ago🔴 LIVE - 24- hours stars now ( !24hr )
236 watching -
11:28
Clownfish TV
18 hours agoSony Might Buy Warner Bros.?!
11.6K5 -
LIVE
HEXIK
5 hours agoSTILL. LASERING. EVERYTHING. | 7 DAYS to DIE | [6-21-25]
90 watching -
7:26
GBGunsRumble
14 hours agoGBGuns Armory Ep 143 BRG 9 Elite Gen 2
17.1K2 -
LIVE
FyrBorne
13 hours ago🔴Warzone Sniping: How To Pick YOUR Perfect Sniper Support
40 watching -
2:16:18
Side Scrollers Podcast
21 hours agoCONTENT NUKE GOES LEGAL, AI To REMAKE Classic Movies, Walter Day Interview | Side Scrollers Live
31K5 -
LIVE
Lofi Girl
2 years agoSynthwave Radio 🌌 - beats to chill/game to
94 watching