Dr Hovind Sem6 — "Die Hovind Teorie" — AF Afrikaans

28 days ago
3

Hoe het ons hierdie reuse klowe gekry op die aarde soos die Grand Canyon?
Self die klowe op Mars is groter as die Grand Canyon, hoe verduidelik ons dit?
Hoe verduidelik ons die gevriesde mammoete?
Hulle was groot, masiewe harige olifante wat gevries is, sommige van hulle is terwyl hulle staande is gevries.
Waar het al die water van die vloed vandaan gekom? Waarheen is die water na die vloed?
Hierdie is geldige vrae wat die ateïste vra and waarvoor ons n antwoord moet hê. — "The Hovind Theory" — 108 min. 220MB

Loading comments...