Dr Hovind Sem4 — "Leuens in die Handboeke" — AF Afrikaans

3 months ago
26

Ek is lief daarvoor om die “Grand Canyon”. Daar is twee interpretasies van hoe dit daar gekom het. Die evolusioniste sal sê dat dit stadig gevorm het met ‘n bietjie water oor ‘n lang tydperk. Soos biljoene jare. Maar die kreasioniste sal sê dat dit vinnig gevorm het deur baie water en min tyd. Soos in die Groot Vloed in die dae van Noag. — "Lies in the Textbooks" — 168 min. 320MB

Loading comments...