Saam Prep met Suidlanders - 2025-05-20

3 months ago
67

Hierdie nuwe reeks aangebied deur Marius Greyling en Tjaart Fourie, gaan fokus op die bekende en onbekende aspekte van voorbereiding. Hierin gaan Tjaart, wat gesout is in voorbereiding en talle aanbiedinge gedurende Suidlanders byeenkomste oor die jare, 'n magdom ondervinding meedeel van begin, tot eind. Kom geniet hierdie reeks saam met ons, waarin u self, tevredenheid kan werf oor u eie voorbereidingsaspekte.

Donate to Suidlanders
https://www.suidlanders.org/international-donations-page

Suidlanders Website (English)
https://www.suidlanders.org

Suidlanders Webwerf (Afrikaans)
https://www.suidlanders.co.za

Suidlanders YouTube
https://www.youtube.com/@suidlanders384

Loading comments...