9. Intelligente Ontwerp | Nicolene Filmalter

4 months ago
17

Lesing 9 in die reeks "Skepping Deur God, of Evolusie.. Uit Niks?"
Hierdie reeks gee ‘n praktiese, verfrissende en insiggewende kykie in die evolusie-skepping-debat en sal stof tot nadenke bied aan selfs die ywerigste ondersteuner van die filogenetiese benadering tot oorspronge. Ten spyte van die amper bomenslike pogings uit die evolusionistiese kamp om hul konsep by die wêreld deur elke beskikbare media ingang te laat vind, slaag
Nicolene daarin om die kwessies uit te lig wat hierdie debat steeds meer relevant in ons tyd maak. Oorsprongeduer ontwerp kan en sal nie ter ruste gelê word nie, aangesien die bewyse vir ontwerp só oortuigend is dat selfs geharde ateïste dit moet erken - al sal hulle nooit “n goddelike voet in die deur’ toelaat nie. Vervleg met humor, stel Nicolene die feite van die molekulêre tot die organismiese vlak op ‘n eenvoudige dog insiggewende manier sodat jonk en oud daarby kan baat. Ek hoop dat die
leser die bewyse met ‘n oop gemeod sal oorweeg en versoek
elkeen om die vooroordeel wat die moderne samelewing en die wetenskaplike gemeenskap op die menslige psige ingeprent het, opsy te sit sodat die feite self kan getuig. – Prof Walter Veith

Onthou om te "SUBSCRIBE" tot ons YouTube Kanaal
https://www.youtube.com/@DieVolleWaarheid?sub_confirmation=1

Ook op die volgende video kanale beskikbaar:
Bitchute: https://www.bitchute.com/channel/dvw/
Facebook: https://facebook.com/dvollewaarheid
Instagram: https://instagram.com/dievollewaarheid
Odysee: https://odysee.com/@DieVolleWaarheid:5
Rumble: https://rumble.com/c/c-5638257
Telegram: https://t.me/dievollewaarheid
TikTok: https://www.tiktok.com/@dievollewaarheid
WhatsApp: https://whatsapp.com/channel/0029VaAXyY63LdQQCZyfd73e/103

Ook op die volgende Audio platforms:
Apple Potgooi: https://podcasts.apple.com/us/podcast/die-volle-waarheid-potgooi/id1735726681
Soundcloud: https://soundcloud.com/dievollewaarheid

Website: https://dievollewaarheid.org
eMail: vra@dievollewaarheid.org

📲Sluit aan en ontvang aankondigings via Selfoon [AFRIKAANS]
*WhatsApp:* https://chat.whatsapp.com/GvaTWCN7Qfs6BbGqB3l1oR
*Telegram:* https://t.me/vollewaarheid

📲 Join to receive announcements via Cell phone [ENGLISH]
WhatsApp: https://chat.whatsapp.com/DUxmkkNwRdy9mb9BC5ohAz
Telegram: https://t.me/reachevery

Laai alle materiaal GRATIS af:
https://dievollewaarheid.org/laaiaf/

Loading comments...