0:00 / 0:00

15 seconds

15 seconds

Nicolene Filmalter - Logistiek Van Die Ark En Na Die Vloed [Lesing 5]

13 hours ago
3

Lesing 5 in die reeks "Skepping Deur God, of Evolusie.. Uit Niks?"

Lesing 5 handel oor die logistiek van die Ark. Hoe het alles in die Ark ingepas? Kan al die landdiere en vlieënde wesens wat ons vandag ken, regtig van die Ark afkomstig wees? Waar het hulle al die kos gestoor, en hoe het hulle ná die Vloed oorleef? Hoe het hulle oor die wêreld versprei en hoe maak ons sin van die aantal mense, rasse en tale wat vandag op aarde is? Dit en meer in hierdie fassinerende aanbieding!

Onthou om te "SUBSCRIBE" tot ons YouTube Kanaal
https://www.youtube.com/@DieVolleWaarheid?sub_confirmation=1

Ook op die volgende video kanale beskikbaar:
Bitchute: https://www.bitchute.com/channel/dvw/
Facebook: https://facebook.com/dvollewaarheid
Instagram: https://instagram.com/dievollewaarheid
Odysee: https://odysee.com/@DieVolleWaarheid:5
Rumble: https://rumble.com/c/c-5638257
Telegram: https://t.me/dievollewaarheid
TikTok: https://www.tiktok.com/@dievollewaarheid
WhatsApp: https://whatsapp.com/channel/0029VaAXyY63LdQQCZyfd73e/103

Ook op die volgende Audio platforms:
Apple Potgooi: https://podcasts.apple.com/us/podcast/die-volle-waarheid-potgooi/id1735726681
Soundcloud: https://soundcloud.com/dievollewaarheid

Website: https://dievollewaarheid.org
eMail: vra@dievollewaarheid.org

📲Sluit aan en ontvang aankondigings via Selfoon [AFRIKAANS]
*WhatsApp:* https://chat.whatsapp.com/GvaTWCN7Qfs6BbGqB3l1oR
*Telegram:* https://t.me/vollewaarheid

📲 Join to receive announcements via Cell phone [ENGLISH]
WhatsApp: https://chat.whatsapp.com/DUxmkkNwRdy9mb9BC5ohAz
Telegram: https://t.me/reachevery

Laai alle materiaal GRATIS af:
https://dievollewaarheid.org/laaiaf/

#Skepping #NicoleneFilmalter #Evolusie

1 Comment

  • 0/2000