Premium Only Content
Ernie Rex - Die Wederkoms en Wegraping - Gee My Die Bybel [8]
Lesing 8 van die reeks "Gee My Die Bybel" aangebied deur Ernie Rex
Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel!
Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende:
Wat hou die toekoms vir ons in?
Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan onshierdie porfesieë verstaan?
Wie of wat is die klein horinkie?
Wie of wat is die dier uit die see?
Wie of wat is die dier uit die aarde?
Kan die boek Openbaring verstaan word?
Wat is die betekenis van die woorde "Vrou" en "Draak" in Openbaring?
Gaan Jesus weer kom en wat gaan die tekens wees voor Sy wederkoms?
Hoe gaan hierdie wewederkoms plaasvind?
Hoe naby is ons al aan die wederkoms?
Wanneer vind die 1000 jaar of millenium plaas?
Wat gebeur as jy sterwe?
Is die siel onsterflik?
Moet ons nog die Bybelse Sabbat hou?
Word ons verlos deur die wet of genade?
Bestaan die wet van God nog, of is dit dalk aan die kruis genael?
Hoe kan ons vals profete en misleiding uitken in hierdie laaste dae?
Moet ons gedoop word, en hoe en wanneer moet ons dit doen?
Onderdompeling of besprinkeling - wat sê die Bybel?
En antwoorde op nog vele meer vrae waarmee ons almal worstel in die tye waarin ons tans leef. Sien hoe die wederkoms van Jesus baie naby en voor die deur is.
Ontdek antwoorde op hierdie vrae uit die Bybel, en die Bybel alleen.
#Bybel # ErnieRex #Wederkoms #Wegraping
-
1:38
Jeff Ahern
11 hours ago $0.99 earnedThe Mamdani Effect
2.93K1 -
LIVE
The Bubba Army
22 hours agoNBA BETTING SCANDAL! - Bubba the Love Sponge® Show | 10/24/25
772 watching -
8:01
The Gun Collective
14 hours agoBEST new 2011 in 2025? -- Kimber 2K11 Pro Honest Review!
8.77K1 -
8:49
Millionaire Mentor
16 hours agoMAGA Vet SHUTS DOWN AOC So Hard She LOST IT
6.35K20 -
7:25
The Shannon Joy Show
16 hours agoWhat is the PRIME Act? With Rep. Thomas Massie
9.52K5 -
24:17
The Official Corbett Report Rumble Channel
13 hours agoGates' Fake Meat Agenda Flops! - #NewWorldNextWeek
7.76K14 -
34:08
Simply Bitcoin
1 day ago $1.83 earnedLiving Off Bitcoin: Solar Mining in a Trailer
7.26K -
LIVE
Side Scrollers Podcast
19 hours ago🔴FIRST EVER RUMBLE SUB-A-THON🔴DAY 4🔴BLABS VS STREET FIGHTER!
1,170 watching -
LIVE
Lofi Girl
2 years agoSynthwave Radio 🌌 - beats to chill/game to
127 watching -
25:45
Simply Bitcoin
1 day ago $1.48 earnedBitcoin Nomads: Building Circular Economies in Africa
9.35K