Premium Only Content
![Ernie Rex - Die Merkwaardigste Profesie - Gee My Die Bybel [3]](https://1a-1791.com/video/fwe2/e8/s8/1/3/X/D/f/3XDfy.qR4e-small-Ernie-Rex-Die-Merkwaardigst.jpg)
Ernie Rex - Die Merkwaardigste Profesie - Gee My Die Bybel [3]
Lesing 3 van die reeks "Gee My Die Bybel" aangebied deur Ernie Rex
Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel!
Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende:
Wat hou die toekoms vir ons in?
Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan onshierdie porfesieë verstaan?
Wie of wat is die klein horinkie?
Wie of wat is die dier uit die see?
Wie of wat is die dier uit die aarde?
Kan die boek Openbaring verstaan word?
Wat is die betekenis van die woorde "Vrou" en "Draak" in Openbaring?
Gaan Jesus weer kom en wat gaan die tekens wees voor Sy wederkoms?
Hoe gaan hierdie wewederkoms plaasvind?
Hoe naby is ons al aan die wederkoms?
Wanneer vind die 1000 jaar of millenium plaas?
Wat gebeur as jy sterwe?
Is die siel onsterflik?
Moet ons nog die Bybelse Sabbat hou?
Word ons verlos deur die wet of genade?
Bestaan die wet van God nog, of is dit dalk aan die kruis genael?
Hoe kan ons vals profete en misleiding uitken in hierdie laaste dae?
Moet ons gedoop word, en hoe en wanneer moet ons dit doen?
Onderdompeling of besprinkeling - wat sê die Bybel?
En antwoorde op nog vele meer vrae waarmee ons almal worstel in die tye waarin ons tans leef. Sien hoe die wederkoms van Jesus baie naby en voor die deur is.
Ontdek antwoorde op hierdie vrae uit die Bybel, en die Bybel alleen.
"Subscribe" by ons kanaal en word dan dadelik in kennis gestel sodra ons 'n nuwe video oplaai. Gebruik die skakel hieronder.
http://www.youtube.com/@dievollewaarheid?sub_confirmation=1
-
LIVE
Game On!
20 hours agoCollege Football Week 9 Betting Preview!
277 watching -
5:40
Buddy Brown
21 hours ago $4.96 earnedVideo of MSNBC airing a FAKE CROWD for NO KINGS! | Buddy Brown
13.4K26 -
38:50
WanderingWithWine
5 days ago $0.65 earnedDream Homes in Italy for Every Budget! Italian Houses for Sale
2.09K -
LIVE
The Bubba Army
22 hours agoTrump Demolishes The WHITE HOUSE! - Bubba the Love Sponge® Show | 10/21/25
1,561 watching -
8:11
Tactical Advisor
12 hours agoBREAKING NEWS! Glock Discontinues All Models?! NEW Glock V
2.29K7 -
37:26
RiftTV
8 hours agoASTROTURFED! The Fake Anti-Trump Movement Exposed | DC Dive | Guest: Kaelan Deese
6.47K -
LIVE
BEK TV
23 hours agoTrent Loos in the Morning - 10/21/2025
109 watching -
LIVE
Side Scrollers Podcast
1 day ago🔴SIDE SCROLLERS FUND-A-THON🔴DAY 1🔴100% REVENUE HELPS CHANGE CULTURE!
1,140 watching -
6:00
China Uncensored
1 day agoWar With China Is Coming
20.5K60 -
40:45
Jasmin Laine
16 hours ago“If You Have a Problem, I Don’t Care”—Jamil Jivani OBLITERATES the Woke Regime
9.71K11