Legacy Conversations - Brig Genl CJ Bornman - Die Slag van Bloedrivier - 16 Des 1838

6 months ago
891

Ons praat oor die Slag van Bloedrivier wat plaasgevind het op 16 Desember 1838 asook die nagevolge vir die Afrikaner. Genl Bornman was die bevelvoerder van die Spesmagte Brigade, 1995 tot 1999. Hy het ook besondere inligting oor geskiedenis. Laastens word 'n kort Kersfees boodskap oorgedra.

Loading 4 comments...