Sarel Coetzee - SADF Tank Ace

6 months ago
687

Sarel Coetzee het sy diensplig in 1SDB gedoen en van daar af is hy gekeur vir die Pantser Skool. Op die grens was hy 'n kanonnier (gunner) op die Olifant tenks. Hy is een van min wat vyf vyandelike tens uitgeskiet het tydens Operasies Hooper, Moduler, en Excite. Hier is sy storie. As jy vrae het, los dit hier onder. Kliek die klokkie om van nuwe episodes ingelig te word.

Loading 1 comment...