Koevoet - Owambo Begrafnis en Parade

6 months ago
1.32K

Ons het videos gevind wat deur Speurder Sersant Herman (Claassie) Claassen van Zulu Juliet geneem is. In die episode praat ons oor 'n swart lid se begrafnis en ook 'n parade met Genl Johan Coetzee.

Loading 2 comments...