Premium Only Content

Young Amo-kid - n Stukkie Van My Verlede
n Stukkie Van My Verlede
Ha a Eerste ronde in afrikaans en die's a capella.
So laat ons gly.
Gebore in the Vredendal, groot geraak in Nieuwoudtville
As jy my nou vra gaan van waar is ek rerig gaan ek jou stryt se " ek is van Nieuwoudtville".
My hele verlede is van daar,
Vanaf Nuwe Plaas tot en met Arendskraal,
Getrek na die lokasie begin ek met sub A,
Deurgedruk ek het matriek daar klaargemaak.
En nou dink ek aan die dae toe ek gedobbel het,
Geld bymekaar gemaak het, en dit opgevrommel het.
Jabaroo jeans gekoop het by Kopvel ook om n hoppel te het.
Johnny Langa het ook by one stop ingeent.
Die dinge wat julle nou doen in strate,
Is n verlies vir die lewe al lyk dit soos n bate.
Dit was die van n man wat gemaats het in strate,
En hy was ook n vader.
Daai tyd was ook bymekaar met winkel inbrake,
Vir koeksister, sjokolade, kondensmelk,
Ek hoop ek is al vergewe by die base,
Kyk hoe lyk ek nou in die musiek industrie twintig jaar later
Die is my verlede, jy lyk n bietjie verbaas, ne?
Time!
-
3:27:44
SilverFox
6 hours ago🔴LIVE - ELDEN RING - ZERO DEATH CHALLENGE - ATTEMPT 5
48.1K -
17:17
SantaSurfing
9 hours ago4/8/2025 - Modern Day Wealth Managers! The Rewards of planning and dreaming big!
52.6K17 -
26:40
Producer Michael
13 hours agoI WAS ROBBED IN MY NEW HOUSE!
54.7K2 -
13:00
SKAP ATTACK
9 hours ago $4.20 earnedMichael Malone FIRED by Nuggets
44.3K1 -
1:11:45
NucleoNick
1 day ago $3.94 earned🟢LIVE NOW! The Legend of Zelda: Skyward Sword - Part 8🟢
27.6K -
1:28:14
Slightly Offensive
7 hours ago $11.31 earnedShould THEY Be Able to Use SELF-CHECKOUT? | Guest: Hermes
40.1K15 -
1:48:22
Adam Does Movies
15 hours ago $2.22 earnedLet's Talk Movies! Ask Me Anything - LIVE!
29.5K -
1:42:40
AlaskanBallistics
16 hours ago $1.16 earnedI love this Gun PodCast #25
17.6K3 -
1:14:44
Anthony Rogers
6 days agoEpisode 360 - Document Leaks
12.9K3 -
6:48:42
Spartan (Pro Halo esports Player)
12 hours agoPro Halo Player
14.3K2