Premium Only Content

Debbie Els probeer weer ?
Debbie Els probeer weer ?
So 00Debbie my voorspellings was reg dat dit net `n kwessie van tyd is dat jy weer met een of ander beweerde scam gaan kom en hier gebeur dit wraggies gouer as wat ek gedink het jy dit sou waag.
Kom nou vanaand voordat jy mense weer belieg met jou antwoorde soos destyds op 00DEZZ se live waar mense moes betaal om jou VALS EN GESELEKTEERDE BEWYSE te sien wat ook geen BEWYSE bevat het nie want net soos in die Hof kon jy NIKS BEWYS nie en met KOSTE verloor het en ons vandag nog daarmee ook JUMP.
Carte Blanche seg jy ondersoek gewoonlik mense om hulle te besoek en dan die waarheid self uit te vind maar kom ons kyk na die Carte Blanche uitsending waar jy `n afspraak met hulle bevestig het en toe soos net jy kan in die niet verdwyn maar ewe braaf die volgende Dag weer `n Live maak om te huil hoe onregverdig almal is en jou vals beskuldig.
Jy is `n slang Debbie Arnelda Els en hou gerus die kommentaar op hierdie oorspronklike pos dop vir die skakel na die volledige Hof dokumentasie waar jy tydens die laaste verskyning net soos met die Carte Blanche ontmoeting met Regsverteenwoordigers en al soos mis voor die Son verdwyn het, DIT DEBBIE ELS, DIT IS WAT JY DOEN OM MENSE MET LEUENS TE MANUPILEER EN DAN TE SCAM VIR SKENKINGS EN DONASIES.
Hier kom jy wragtig weer skaamteloos met `n nuwe poging.
Antwoord gerus….
1. Hoekom is jy weg by 00DEZZ en OHM wat al jou leuens as WAARHEID verkondig het.
2. Hoekom is jy weg by Advokaat Maarman.
3. Hoekom is jy weg by die Cape Party.
4. Wat het geraak van die Class Action eise waar mense R100 moes betaal in ruil vir `n Eis teen die Staat waar elkeen Miljoene sou ontvang.Hoekom se jy Carte Blanche het jou nooit gekontak nie terwyl die opname bewys dat jy wel `n afspraak gehad en toe verdwyn het.
5. Hoekom wys jy net geselekteerde en gevoude state / verslae, plaas volledig asseblief.
6. Hoeveel van die vyf verskillende kankers is genees sonder enige behandeling spesifiek daarvoor.
7. Is die gebreekte rug genees of sit jy nog in `n rolstoel.
8. Is die lekkende werwels agv die Polisie aanrandings ook al genees sonder behandeling.
ONS REAGEER WEER OP HIERDIE POS NA JOU LIVE EN JOU BEWYSE.
Faceboek
https://www.facebook.com/groups/debbieels
Blog
https://debbieels.blogspot.com/
Telegram
https://t.me/+N8uOYNVdozAxYWE0
Twitter
https://twitter.com/DPerdeby
Copyright
@ Perdeby
**FAIR USE**
Fair use Copyright Disclaimer under the South African Copyright Act, allowance is made for “fair use”
for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, education and research.
Fair use is not an infringement of copyright.
This channel is for educational purposes only!!
All my content is / was found on the public domain.
I follow the fair use dealings and fair use guidelines with my opinions and news that I report
to my subscribers about the topic of Gert van Rooyen Investigation.
Fair use permits a party to use a copyrighted work without the
copyright owner's permission for purposes such as criticism,
comment, news reporting, teaching, scholarship, or research.
ALL MATERIAL AVAILABLE ON SOCIAL MEDIA
-
2:00:12
Side Scrollers Podcast
19 hours agoSplitgate 2 CRUMBLES to Pressure, Nintendo BANS YouTuber, NY Jerk Protesters | Side Scrollers Live
30.1K6 -
2:55
The Official Steve Harvey
2 days ago $2.62 earnedAsk Steve 😳 “She Wants Me to Clean WHAT?” | Steve Harvey Reacts!
20.7K4 -
LIVE
ADH Gaming
3 hours agoHunting & Tasking
215 watching -
33:13
Surviving The Survivor: #BestGuests in True Crime
8 days agoDiddy Trial Day 15 LIVE updates: Bribery, Threats and Courtoom Drama
13.6K6 -
DVR
saiyagamertv
6 hours agoIm ready to RUMBLE lets WIN!!
21 -
LIVE
DimeFS
9 hours agoLOST RIFT FIRST PLAY
43 watching -
2:58:37
RaiderYT
2 days agoCall of Duty Mobile
9.17K -
3:52:09
The BOB & TOM Show
23 hours agoThe Bob and Tom Show June 11, 2025
11.5K1 -
4:21:19
Steven Crowder
17 hours agoLIVE: LA Riots Coverage | Boots on the Ground!
706K559 -
1:30:50
The Sage Steele Show
21 hours agoShannon Bream | The Sage Steele Show
16.5K2