Net GOD kon my red van MY VERSLAWING

4 months ago
3

Stef reken dat net God hom kom red uit sy dwelmverslawing. Stef het omtrent n storie, een van daai - "ek het nie gedink die goed gebeur regtig" stories. n Hollywood storie om meer presies te wees. Maar dis soveel meer, dis n storie van redding en restorasie. Een wat net God kan skryf.

Julle kan die show ondersteun deur donasies te maak -
AV Scheepers
ABSA Current
4079905102
632005
Ref: HMSupport

Of julle kan ons aanlyn winkel gaan ondersteun hier - https://www.teamhuntsman.com/

Baie dankie!

Loading comments...