Die Dood - EN DAN?

1 month ago
2

🤔 Wonder jy ook wat gebeur na die dood?
☁ Gaan mense hemel of hel toe wanneer hulle sterf?🔥
👀 Kan ons geliefdes sien wat ons doen?

🔄 Daar is soveel verskillende sienings en interpretasies oor die dood.

✅ Wil jy graag weet wat God ons in die Bybel leer daaroor?
➡ Kom dan saam op hierdie reis deur die Woord waar hierdie vrae en nog meer beantwoord sal word.

Loading comments...