Boerevolk, waar wil julle nog geslaan word?

7 months ago
46

Die eerste aflewering van drie, in die reeks wat handel oor die profetiese openbarings oor die Boerevolk en Israel nog in verstrooiing regoor die aarde, soos deur die Vader aan my geopenbaar oor die tydperk vanaf 1984 tot op datum - 2024.
U kan en mag hierdie baie belangrike videos wêreldwyd deel en/of versprei.

Daarom kan niemand binne die Boerevolk en Israel nog in verstrooiing ooit sê: "EK HET NIE GEWEET NIE."

Om vry te wees van die bloed van u eie volksgenote aan u en my hande, sal u dit asseblief deel.

1. Waar wil julle nog geslaan word, o Boerevolk?
2. Waarom word julle so geslaan o Boerevolk?
Kyk hoe bloei jy.
3. Die Boerevolk in die woestyn van die strafgerig vir veertig jaar vanaf 1988 tot 2028.
Gert van Kraayenburg.
Boodskapper van Elohiym.
19 April 2024
+27795561358 vir enige navrae per whatsapp of telegram.

Loading comments...