Verbetering BEGIN by GOD | Ep. 11 | Ivan Richards

3 months ago
2

Episode 11 met Chef Ivan Richards is een van daardie gesprekke wat baie uitdagend is. Ons dink hard en die gesprek begin vinnig draai na wat regtig belangrik is in die lewe en hoe eenvoudig die lewe eintlik veronderstel is om te wees.

Julle kan ons ondersteun hier: www.teamhuntsman.com
Julle kan Ivan volg op sosiale platforms by "Toast Finefood"
En julle kan Huntsman op alle sosiale media platforms volg by "Huntsman Premium"

Loading comments...