Nicolene Filmalter - Verwoesting: Die Vloed - Na die Vloed, Deel 2 - Skepping Tot Herskepping 2f

5 months ago
1

2f Verwoesting: Die Vloed - Na die Vloed (Oorlewing van mense en diere, Rasse, Tale)
In die laaste episode oor verwoesting kyk ons verder na die oorlewing van mense en diere na die Vloed. Wat het hulle geëet? Hoekom het die dinosourusse uitgesterf? Waar kom al die mense vandaan? Waar kom al die sogenaamde rasse (mens-groepe) en tale vandaan? Kom geniet hierdie interessante episode saam met my.

Loading comments...