Nicolene Filmalter - Die Skeppingsweek: Dag 7 (Die Sabbat) - Skepping Tot Herskepping [1e]

10 months ago
1

In die laaste episode oor die Skeppingsweek gaan ons leer oor dit wat God op die Sewende Dag - die Sabbatdag gedoen het. Aangesien die Skeppingsweek sewe dae lank was, behoort ons altyd van die Sewende Dag ook te leer as ons oor die Skeppingsweek leer, omdat die Sewende Dag onlosmaaklik aan die Skeppingsweek verbind is. Dit beteken dat ons nie die Sewende Dag van die Skeppingsweek kan afkap nie. Dis ook belangrik om te weet watter dag die Sabbatdag in werklikheid is en hoekom só baie mense dit vandag anders sien.

Loading comments...