Nicolene Filmalter - Die Skeppingsweek: Dag 6b (Die mens) - Skepping Tot Herskepping 1d

6 months ago
1

In die vierde episode van die Skeppingsweek, gaan ons meer leer oor die skepping van die mens. Is ons geskape met ’n onsterflike siel of is ons ’n sterflike siel? Ons gaan leer hoe Adam vir die landdiere name gegee het en hoe God die mens as rentmeesters van die Skepping aangestel het. Dan gaan ons vinnig kyk hoe hierdie inligting verskil van dit wat evolusioniste glo.

Loading comments...