Ouma kon nie asem kry nie

7 months ago
27

Ouma vertel vir Juanita van die aand toe sy nie kon asem kry nie as gevolg van n asma aanval. Is asma geneesbaar? Kom hoor wat het gebeur.
Gaan luister na nog meer verhale by www.diegetuienis.co.za
Daar is ook blogs en gebedsversoeke beskikbaar. Ons wil graag van jou hoor.

Die Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#diegetuienis

Loading comments...