Premium Only Content

Debbie Els moet op haar kniee gaan
Debbie Els moet op haar kniee gaan
Dit is wat ons doen by Die Perdeby, ons praat nie net nie, ons DOEN.
So ou 00Debbs kom ons werk so bietjie deur jou Jaar van sukses.
Jy sal baie dringend op jou kniee moet gaan en God om-verskoning vra en skoon-kom voor die Volk wat jy so belieg en besteel het. Onthou dit wat jy spreek kom sewe geslagte terug op jou nageslag en ek hoop regtig nie dat jy nou jou Dogter ook gebruik om bejammering te kry nie maar soos jy se, Karma is `n bitch en jy is reg oor God, hy is `n regverdige God waarmee jy nie speel nie.
Debbie, jy het ons dan reeds Hof toe gesleep om jou Naam skoon te kry met jou verslae en toe daag jy nie eers op nie want jy kan absoluut niks bewys nie want jy het vir die Volk gelieg en hulle bedrieg met al jou siektes en gebreke, tot jou Prokureur en Advokaat het deur jou gesien en verdwyn.
Dit was dan so maklik, wys die verslae vir die Hof maar ag ons weet jy kan nie en dit die rede vir die hardloop toe jy die kans gegun word, net soos jy vir CB en ou Derick ook weggehardloop het in jou rolstoel toe hulle jou besoek het.
Debbie hierdie pyn en katige trane van jou gaan baie ongelukkigheid vir jou en jou gesin betekin as jy nie eerlik voor God en die Volk gaan wees nie en dit is nie omdat ek so se nie, dit is soos wat jy dit noem… KARMA wat terugkom na jou toe.
Nou die bedrogsaak ook wat vir jou voorle en ja, nog sake wat bykom omdat jy so gunstelik onder Eed gelieg het en….. Nie net jy nie.
Volg gerus die kommentaar op hierdie oorspronklke pos (skakel ingesluit) want hier gaan nou baie uittreksels in die kommentaar geplaas word uit videos vir almal om self te besluit.
https://www.facebook.com/groups/792108324966194?multi_permalinks=1528861114624241&hoisted_section_header_type=recently_seen
Groete en sterkte
Voeltjie voeltjie
-
UPCOMING
Daniel Davis Deep Dive
3 hours agoCol Doug Macgregor LIVE Today 12:00p est
30 -
UPCOMING
The Drew Allen Show on DailyClout
1 hour ago“No Kings, No Crowds, No Credibility: The Week the Left Imploded.”
17 -
UPCOMING
Trumpet Daily
13 minutes agoTrumpet Daily LIVE | Oct. 21, 2025
-
1:53:36
Badlands Media
9 hours agoBadlands Daily: October 21, 2025
33.5K8 -
LIVE
Viss
1 hour ago🔴LIVE - Learning To Dominate Battlefield 6 Preparing For Battle Royale!
57 watching -
16:23
It’s the Final Round
13 hours ago $0.20 earned💰NBA Best Bets🔥Player Prop Picks, Parlays, Predictions FREE Tuesday Today October 21st 10/21
5.32K1 -
LIVE
GloryJean
1 hour agoGetting BF6 Battle Royale Ready!
26 watching -
LIVE
The Big Mig™
4 hours agoBusted, Christopher Wray & Jack Dorsey Seditious Conspiracy
5,148 watching -
LIVE
The State of Freedom
3 hours ago#343 Fighting for Veterans w/ Darin Selnick
33 watching -
1:30:17
Graham Allen
3 hours agoLibs FREAK OUT over Whitehouse Construction!! + National Guard are TAKING OVER Portland
95.9K51