Premium Only Content

KORT BOODSKAP- ⌛DIE LAASTE UUR⌛- HENDRIE "BOESMAN"
✏TEKEN GERUS AAN BY DIE YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM📽️:
https://youtu.be/ciyUxNoWfJY
KORT BOODSKAP- ⌛DIE LAASTE UUR⌛- HENDRIE "BOESMAN"
JESAJA 21:11-12
Profesie teen Edom.
11.GODSPRAAK oor Duma.
Daar roep een my toe van Seïr af: Wagter, hoe ver is dit in die nag? Wagter, hoe ver in die nag?
12. Die wagter sê: Die môre kom, en ook die nag. Wil julle vra, vra; keer terug, kom.
ROMEINE 13:11-12
11. En dit te meer, omdat ons die tydsomstandighede ken, dat die uur vir ons reeds daar is om uit die slaap wakker te word; want die saligheid is nou nader by ons as toe ons gelowig geword het.
12. Die nag het ver gevorder en dit is amper dag. Laat ons dan die werke van die duisternis aflê en die wapens van die lig aangord.
I JOHANNES 2:18
18. KINDERS, dit is die laaste uur; en soos julle gehoor het dat die Antichris kom, bestaan daar ook nou baie antichriste, waaruit ons weet dat dit die laaste uur is.
👀DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
👀SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
✏TEKEN GERUS AAN BY DIE YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM📽️:
https://youtu.be/ciyUxNoWfJY
Liefdesbydrae 💰🙏👍:
Indien jy deur hierdie video geseën is en gelei voel om 'n eenmalige skenking van enige bedrag te maak, kan jy dit hier doen:
https://ko-fi.com/daagliksewoord
~Bybelstudie-sagteware wat ek gebruik: Logos Bybelstudie-sagteware: 💻
https://partner.logosbible.com/click.track?CID=431490&AFID=560820
(*FTC Vrywaring: Indien jy besluit om in Logos te belê, sal ek 'n baie klein verwysingskommissie ontvang sonder enige addisionele koste vir jou. Dankie vir jou ondersteuning van die bediening!)
~Besoek die Winkel vir 'n Skrifvers Koffiebeker, T-hemp, Hoodie, of Polo:⏬⏬⏬
https://bydesign.myspreadshop.com
#DAGLIKSEWOORD #HENDRIEBOESMAN #KORTBOODSKAP
-
LIVE
Badlands Media
1 hour agoBadlands Daily: September 3, 2025 (#2)
2,901 watching -
LIVE
Jim Jordan
2 hours agoEurope’s Threat to American Speech and Innovation
466 watching -
LIVE
The State of Freedom
6 hours agoFLF: #16 Delivering the Truth Comes at a Cost w/ Joe Hoft
20 watching -
31:01
Rethinking the Dollar
1 hour agoWe're In A NEW Monetary Reality! Xi & Putin Knows How This ENDS | Morning Check-In: Let's Talk...
5.97K -
LIVE
House Committee on Energy and Commerce
2 hours agoExamining Opportunities to Advance American Health Care through the Use of AI Technologies
26 watching -
1:04:12
Crypto Power Hour
3 hours ago $0.19 earnedSmart Contracts & Fintech 101
4.94K5 -
45:55
Randi Hipper
2 hours agoBITCOIN HOLDS CRITICAL LEVEL! NEXT MOVE DETERMINES EVERYTHING
5.38K -
3:10:58
The Pete Santilli Show
13 hours agoMORNING STREAM Wednesday September 3, 2025 ▐ THE PETE SANTILLI SHOW & SANTILLI REPORT 9/2
9.7K1 -
1:41:59
Dear America
3 hours agoNational Guard To Chicago!!! 33k Epstein Files Released!! + Did Trump Threaten China?!
98.9K65 -
2:20:10
Matt Kohrs
11 hours agoStock Market Open: Bounce or Bust?! || The Best Live Trading Show
28.2K2