Premium Only Content

Wêreldwye krisis. Wie is Jesus Christus vir ons? | Internasionale aanlynkonferensie, 22 Julie 2023
Jesus Christus is een van die bekendste figure op ons planeet. Selfs vandag, meer as 2 000 jaar later, steek Sy woorde die harte van baie mense aan die brand. Jesus het kennis gebring van hoe om in vrede en vreugde te lewe: "'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê." (Johannes 13:34).
So hoekom staar ons samelewing, waar een uit elke drie mense Christenskap bely, vandag talle krisisse in die gesig? Ons kan blykbaar nie gemeenskaplike grond vind nie, en ons wêreld is op die randjie. Waar het ons verkeerd gegaan? Waarom het ons die woorde van Jesus vergeet? Wie is Jesus vir ons, en volg ons Sy gebooie?
Op 22 Julie 2023 sal 'n unieke geleentheid vir Christene wêreldwyd plaasvind: die Internasionale Aanlyn Konferensie "Global Crisis. Who Is Jesus Christ to Us?" Danksy die vrywilligers van die Creative Society-projek sal hierdie geleentheid gelyktydig in 70 tale vertaal word en op alle sosiale netwerke en stroomplatforms wêreldwyd uitgesaai word. Sluit aan by die regstreekse stroom en deel hierdie geleentheid met jou vriende, familie en almal wat jy ken!
💠 Amptelike webwerf van die Creative Society internasionale projek:
📩 info@creativesociety.com
📌 Volg ons op:
▶️ Amptelike Telegram-kanaal in Engels:
https://t.me/creativesociety_en
▶️ Twitter:
https://twitter.com/creativescty
▶️ Facebook:
https://www.facebook.com/CreativeSociety.en
▶️ Instagram:
https://www.instagram.com/creativesociety.en/
#KreatieweSamelewing #Christendom #Jesus #Bybel #GlobaleKrisis
-
10:17
MattMorseTV
2 hours ago $0.27 earnedTrump's DOJ just DROPPED a NUKE.
43415 -
LIVE
Dr Disrespect
4 hours ago🔴LIVE - DR DISRESPECT - IMPOSSIBLE 5 CHICKEN DINNER CHALLENGE - FEAT. VISS
1,749 watching -
11:07
Politibrawl
12 days agoRepublican rising star DESTROYS theatrical Democrat in front of the entire world
42.1K21 -
LIVE
StoneMountain64
3 hours agoOnly game with BETTER desctruction than Battlefield?
246 watching -
LIVE
Viss
4 hours ago🔴LIVE - Viss & Dr Disrespect Take on The 5 Win Minimum PUBG Challenge!
139 watching -
LIVE
sophiesnazz
55 minutes agoLETS TALK ABOUT BO7 !socials !specs
79 watching -
1:12:05
The Quartering
3 hours agoToday's Breaking News!
59.5K12 -
LIVE
GritsGG
6 hours agoWin Streaking! Most Wins 3390+ 🧠
66 watching -
2:20:00
Tucker Carlson
4 hours agoDave Collum: Financial Crisis, Diddy, Energy Weapons, QAnon, and the Deep State’s Digital Evolution
95.8K80 -
1:06:56
Sean Unpaved
19 hours agoSwitch-Hitting Stories: Chipper on Baseball, Football, & the Game's Future
20.1K1