Walter Veith - Namibië Plaaskamp: Oestyd - Wat Is Geloof?

11 months ago
2.14K

Sonder geloof is dit onmoontlik om die Here te behaag. Derhalwe is dit noodsaaklik dat ons in ons tyd geloof moet kweek. Geloof kom deur ondervinding en ondervinding kom deur in die weë van die Here te wandel. In die tyd waarin ons leef sal ons moet staatmaak op geloof.

Loading comments...