Episode 6: Willem Engelbrecht aka Jo Black se Broer

1 year ago
7

In Episode 6 van Die Huntsman Show gesels Adriaan met Willem Engelbrecht, ook bekend as Jo Black se broer. Willem is n besige man, met sy betrokkenheid in Be That Guy en Geared 4 Life, wat albei gefokus is op die jeug van Suid Afrika. Willem kom deel sy insig en ondervinding met ons en ons gesels oor hoe belangrik die rolle van ouers is in kinders.

Julle kan Huntsman ondersteun deur ons aanlyn winkel: "teamhuntsman.com"
Willem kan julle kry op Instagram: "Willem_g4l"
Adriaan kan julle kry op Instagram: "AdriaanVenner"
Huntsman ook: "Huntsmanpremiumbrand"

Dankie vir julle ondersteuning!

Loading comments...