2.0_Kan iemand asseblief vir my Bybel profesie uitlê

1 year ago
4

Video 20_Kan iemand asseblief vir my Bybel profesie uitlê
-
Openbaring 6:1-2
-
6
Die oopmaak van die eerste ses seëls.
[1] EN ek het gesien toe die Lam een van die seëls oopmaak; en ek het een van die vier lewende wesens hoor sê, soos die geluid van 'n donderslag: Kom kyk!
[2] En ek het gesien, en kyk, daar was 'n wit perd. En hy wat daarop sit, het 'n boog; en aan hom is 'n kroon gegee, en hy het uitgegaan as 'n oorwinnaar en om te oorwin.
-
https://www.youtube.com/@RaymondLombardMinistries

Loading comments...