Premium Only Content

1.8_Die boek van die toekoms, die boekrol met die sewe seëls
Video 18_Die boek van die toekoms, die boekrol met die sewe seëls
-
Openbaring 5:1-6
-
5
Die boek met sewe seëls verseël. Die Lam alleen waardig om dit oop te maak.
[1] EN ek het in die regterhand van Hom wat op die troon sit, 'n boek gesien, van binne en van buite beskrywe en met sewe seëls goed verseël.
[2] En ek het 'n sterk engel gesien wat met 'n groot stem uitroep: Wie is waardig om die boek oop te maak en sy seëls te breek?
[3] En niemand in die hemel of op die aarde of onder die aarde kon die boek oopmaak of daarin kyk nie.
[4] En ek het baie geween, omdat daar niemand waardig bevind is om die boek oop te maak en te lees of daarin te kyk nie.
[5] Toe sê een van die ouderlinge vir my: Moenie ween nie; kyk, die Leeu wat uit die stam van Juda is, die wortel van Dawid, het oorwin om die boek oop te maak en sy sewe seëls te breek.
[6] En ek het gesien, en kyk, in die middel van die troon en die vier lewende wesens en in die midde van die ouderlinge staan daar 'n Lam asof Hy geslag is, met sewe horings en sewe oë, wat die sewe Geeste van God is wat uitgestuur is oor die hele aarde.
-
https://www.youtube.com/c/RaymondLombardMinistries
-
BonginoReport
2 hours agoLA Blames Trump For Riot Damage - Nightly Scroll w/ Hayley Caronia (Ep.71) - 06/17/2025
13.9K7 -
1:01:10
Sarah Westall
1 hour agoIranian Freedom Fighter: National Council of Resistance on Repression & Extremism w/ Shahin Gobade
5.61K7 -
1:08:25
TheCrucible
1 day agoThe Extravaganza! EP:06 (6/17/25)
81.2K14 -
DVR
Kim Iversen
3 hours agoEvangelicals Are CHEERING ON War With Iran: The Prophesy Of Gog and Magog
27.2K59 -
1:29:23
Redacted News
3 hours agoMASSIVE ESCALATION! TRUMP READY TO ATTACK IRAN, US AIRBASE HIT IN SYRIA, FALSE FLAGS INCOMING
113K197 -
56:33
Candace Show Podcast
3 hours agoTrump Chooses War And Attacks Tucker Carlson | Candace Ep 201
62.5K366 -
2:10:09
Darkhorse Podcast
6 hours agoFooled Again? The 281st Evolutionary Lens with Bret Weinstein and Heather Heying
27.3K10 -
5:18:03
StoneMountain64
6 hours agoHacker Hunting in Ranked Warzone for the 1st time
67.7K3 -
SpartakusLIVE
7 hours agoVerdansk Ranked with @StoneMountain64 || #1 Morning MACHINE is BACK, Halo later
50.1K -
LIVE
Spartan
6 hours agoPro Halo Player | SWTOR for a little bit then scrims vs SSG @ 4 EST
72 watching