Premium Only Content

1.6_'n Onverwagte uitnodiging na die hemel
Video 16_'n Onverwagte uitnodiging na die hemel
-
Openbaring 4:1-4
-
4
Gesig van die troon. Die vier-en-twintig ouderlinge. Die vier lewende wesens.
[1] NÁ hierdie dinge het ek gesien — kyk, 'n geopende deur in die hemel, en die eerste stem wat ek soos 'n basuin met my hoor spreek het, het gesê: Kom op hierheen, en Ek sal jou toon wat ná hierdie dinge moet gebeur.
[2] En dadelik was ek in die Gees, en kyk, daar staan 'n troon in die hemel en Een sit op die troon.
[3] En Hy wat daarop sit, het in sy voorkoms gelyk soos die steen jaspis en sardius; en rondom die troon was 'n reënboog wat in sy voorkoms gelyk het soos 'n smarag.
[4] En rondom die troon was daar vier-en-twintig trone, en op die trone het ek die vier-en-twintig ouderlinge sien sit, bekleed met wit klere; en hulle het goue krone op hulle hoofde gehad.
-
https://www.youtube.com/c/RaymondLombardMinistries
-
11:03
Anthony Rogers
12 hours agoSMILE EMPTY SOUL Interview
14.3K -
4:48
Efani: Secure Mobile SAFE Plan
4 days agoIs WiFi Calling Secure? Benefits vs Cons and things to consider
23K3 -
18:45
Lacey Mae ASMR
9 hours ago $0.11 earnedASMR Tingly Personal Attention and Pampering For Sleep!
14.3K2 -
7:24:05
MyronGainesX
22 hours ago $4.20 earnedLA Has Fallen! Protestors Takeover And Trump Sends More Troops!
117K38 -
5:40:03
Razeo
6 hours agoIf I'm not here, I'm there.
38.3K -
1:41:57
megimu32
5 hours agoON THE SUBJECT: Jock Jams & Space Jam - Soundtracks of Our Childhoods
29.5K6 -
1:26:56
Glenn Greenwald
9 hours agoFederal Court Dismisses & Mocks Lawsuit Brought by Pro-Israel UPenn Student; Dave Portnoy, Crusader Against Cancel Culture, Demands No More Jokes About Jews; Trump's Push to Ban Flag Burning | SYSTEM UPDATE #466
126K97 -
2:21:11
RiftTV/Slightly Offensive
8 hours agoSimone Biles Admits DEFEAT Against Riley Gaines, LA Riots RAGE ON | The Rift | Guest: RFH
48.4K24 -
LIVE
Spartan
9 hours agoPro Halo Player | Halo Infinite Ranked Arena into SWTOR
93 watching -
2:25:48
Joker Effect
5 hours agoL.A Riots, The Game "Minds Eye" sucks! It tried to be GTA 6 and failed! I am the Real Joker, BATMAN!
19.8K2