Premium Only Content

1.5_Laodicéa - Wat sal Ek doen met My louwarm gemeente
Video 15_Laodicéa - Wat sal Ek doen met My louwarm gemeente
-
Openbaring 3:14-22
-
Sewende brief: aan die gemeente van Laodicéa.
[14] EN skryf aan die engel van die gemeente van die Laodicense: Dít sê die Amen, die getroue en waaragtige Getuie, die begin van die skepping van God:
[15] Ek ken jou werke, dat jy nie koud is en ook nie warm nie. Was jy tog maar koud of warm!
[16] Maar nou, omdat jy lou is en nie koud of warm nie, sal Ek jou uit my mond spuug.
[17] Want jy sê: Ek is ryk en het verryk geword en het aan niks gebrek nie; en jy weet nie dat dit jy is wat ellendig en beklaenswaardig en arm en blind en naak is nie.
[18] Ek raai jou aan om van My te koop goud wat deur vuur gelouter is, sodat jy kan ryk word; en wit klere, dat jy jou kan aantrek en die skande van jou naaktheid nie openbaar word nie; en salf om jou oë te salf, sodat jy kan sien.
[19] Almal wat Ek liefhet, bestraf en tugtig Ek. Wees dan ywerig en bekeer jou.
[20] Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy met My.
[21] Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om saam met My te sit op my troon, soos Ek ook oorwin het en saam met my Vader op sy troon gaan sit het.
[22] Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê.
-
https://www.youtube.com/c/RaymondLombardMinistries
-
LIVE
Bannons War Room
4 months agoWarRoom Live
15,262 watching -
LIVE
The Big Mig™
3 hours agoThe Biden Mush Brain Cover-Up Saga Continues
7,002 watching -
1:39:47
Badlands Media
8 hours agoBadlands Daily - July 10, 2025
43K1 -
1:15:03
Dear America
3 hours agoWhy Is EVERYWHERE Flooding!! + I Am DONE With All Of The LIES!!!
115K235 -
2:18:22
Matt Kohrs
11 hours agoMARKETS ARE SET TO SKYROCKET 🚀🚀🚀 || Live Trading Options & Futures
24.8K1 -
LIVE
Wendy Bell Radio
7 hours agoTiming Is Everything
8,512 watching -
36:33
Randi Hipper
2 hours agoBITCOIN HITS NEW ALL TIME HIGHS! LATEST PRICE ACTION
11.9K2 -
28:34
The Finance Hub
10 hours ago $1.93 earnedBREAKING: NEWT GINGRICH JUST DROPPED A MASSIVE BOMBSHELL!!!
14.3K5 -
1:02:33
The Mike Schwartz Show
2 hours agoTHE MIKE SCHWARTZ SHOW with DR. MICHAEL J SCHWARTZ 07-10-2025
11.4K2 -
2:11:20
Welcome to the Rebellion Podcast
14 hours ago $2.08 earnedSorry for the Confusion - WTTR Podcast Live 7/10
27.6K