O Gats! So ... um ... Kapater Flater!

1 year ago
4

Mense, nee, ek is NIE gekuer nie! Maar nou-ja, dit klink en lyk beslis so! 🤣🤣🤣 Nie te min, die bedryf is mos nou die ... uhm ... vermaaklikhiedsbedryf, so al sorg dkbk dan nou vir vreemde vermaak in die vorm van 'n liedjie wat op 'n kol sangloos raak ... Wel, ons maak dit maar net af as 'n ou kapater flater! 🤣🤣 Ek't maar net probeer om vir julle te verduidelik wat daar gebeur het (hoe dit gebeur het kan ek nie verklaar nie!). Seker dié dat ek so hakkel, stotter, nadink en oor my woorde val ...🤣🤣🤣 Lekker lag!!🤣🤣🤣🤣

Loading comments...