Lui (Vir Groot Zirk Bergh)

2 years ago
21

As daar nou een ou is wat die kuns verstaan het om satiries oor luihied te sing, dan was dit ou Zirk ... G'n wonder op sy laaste CD, was daar 'n snit "Lui" en 'n rukkie later, 'n snit "Luigeit" nie ... 🤣🤣🤣 G'n wonder hy skryf in die boekie: "Hierdie CD is lood, omdat ek so lui is!" Hierdie een is só komies, ek lag my elke keer dood as ek na hom luister, hetsy of ek hom self sing en of dit die oorspronklike outjie is ...🤣🤣🤣🤣🤣

Loading comments...