KORT VIDEO-VIR-DIE-DAG|ROMEINE 8:38-39|10.03.2023 #shorts

1 year ago
2

KORT VIDEO-VIR-DIE-DAG|ROMEINE 8:38-39|03.03.2023 #shorts #reel
AFRIKAANS 1933/53

ROMEINE 8:38-39
38.Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge
39.of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here, is nie.

~KOOP MY N KOFFEE: https://ko-fi.com/daagliksewoord
ONDERSTEUN GERUS DIE KANAAL.
SHALOM.

~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN OM DAAGLIKSE VIDEO`S TE ONTVANG

Loading comments...