Premium Only Content
1.3_Sardis - 'n geestelike noodtoestand!
Video 13_Sardis - 'n geestelike noodtoestand!
-
Openbaring 3:1-6
-
3
Vyfde brief: aan die gemeente van Sardis.
[1] EN skryf aan die engel van die gemeente in Sardis: DÃt sê Hy wat die sewe Geeste van God en die sewe sterre het: Ek ken jou werke, dat jy die naam het dat jy leef, en jy is dood.
[2] Wees wakker en versterk die wat oorbly, wat op die punt staan om te sterwe, want Ek het jou werke nie volkome voor God gevind nie.
[3] Onthou dan hoe jy dit ontvang en gehoor het, en bewaar dit en bekeer jou; as jy dan nie wakker word nie, sal Ek op jou afkom soos 'n dief, en jy sal nie weet in watter uur Ek op jou afkom nie.
[4] Maar jy het enkele persone ook in Sardis wat hulle klere nie besoedel het nie, en hulle sal saam met My in wit klere wandel, omdat hulle dit waardig is.
[5] Wie oorwin, sal beklee word met wit klere, en Ek sal sy naam nooit uitwis uit die boek van die lewe nie, en Ek sal sy naam bely voor my Vader en voor sy engele.
[6] Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê.
-
https://www.youtube.com/c/RaymondLombardMinistries
-
LIVE
Side Scrollers Podcast
22 hours ago🔴FIRST EVER RUMBLE SUB-A-THON🔴DAY 4🔴BLABS VS STREET FIGHTER!
1,118 watching -
1:07:07
Graham Allen
2 hours agoLibs Are FUMING Over Trumps Ballroom! + Trump ENDS ALL Trade Talk With Canada And NBA Scandal!!
81.6K50 -
27:30
Simply Bitcoin
1 day agoAndré Loja: The Man Building a Sovereign Bitcoin Island
9.31K4 -
30:50
Matt Kohrs
23 hours agoPlan B w/ Rahim Taghizadegan || The Matt Kohrs Show
15.6K -
LIVE
Wendy Bell Radio
5 hours agoWho Is More Illegal?
7,336 watching -
28:53
Simply Bitcoin
1 day ago $2.53 earnedTeaching Bitcoin to 100 Million People | Dušan Matuška
18.6K -
1:08:54
Chad Prather
15 hours agoHow To Stay Connected To God Amidst A Chaotic World!
27.1K17 -
LIVE
LFA TV
13 hours agoLIVE & BREAKING NEWS! | FRIDAY 10/24/25
2,010 watching -
1:04:12
Crypto Power Hour
14 hours ago $7.98 earnedSolana Treasury Strategy w/ Joseph Onorati, CEO, DeFi Dev. Corp.
37.6K7 -
12:29
Clintonjaws
14 hours ago $14.01 earnedShane Gillis vs 'The View' - This Is Priceless!
25.4K10