GEDAGTES VAN VREDE EN NIE VAN ONHEIL NIE - DAAGLIKSE WOORD
GEDAGTES VAN VREDE EN NIE VAN ONHEIL NIE-DAAGLIKSE WOORD
~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING |GEDAGTES VAN VREDE EN NIE VAN ONHEIL NIE|13.02.2023
~DAAGLIKSE WOORD,GEDAGTES VAN VREDE EN NIE VAN ONHEIL NIE,GEBRING DEUR HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)
~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.
~WOORD UIT DIE BYBEL
JEREMIA 29:11-14
11.Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n hoopvolle toekoms te gee.
12.Dan sal julle My aanroep en heengaan en tot My bid, en Ek sal na julle luister.
13.En julle sal My soek en vind as julle na My vra met julle hele hart.
14.En Ek sal My deur julle laat vind, spreek die Here, en julle lot verander en julle versamel uit al die nasies en uit al die plekke waarheen Ek julle verdryf het, spreek die Here; en Ek sal julle terugbring na die plek vanwaar Ek julle in ballingskap weggevoer het.
~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://youtu.be/ciyUxNoWfJY
~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA
~KOOP MY N KOFFEE: https://ko-fi.com/daagliksewoord
ONDERSTEUN GERUS DIE KANAAL.
SHALOM.
Music by 23624974 from Pixabay
#DAAGLIKSEWOORD #ONHEIL #VREDE
-
17:38
DaaglikseWoord
1 year agoDIE KOMS VAN DIE SEUN VAN DIE MENS- DAAGLIKSE WOORD
1 -
1:01:55
DaaglikseWoord
1 year ago👫OMDAT JY GELUISTER HET NA DIE STEM VAN JOU VROU- DAAGLIKSE WOORD
9 -
0:38
nodietcoach
6 months agoVlees was en is nog steeds verantwoordelijk voor een groot gedeelte van onze goede gezondheid
14 -
44:10
BLCKBX
7 months agoDocu ‘Onder druk(t) 1: Het probleem’ - Hoelang is het onderwijssysteem nog houdbaar?
16.1K -
10:13
BlueTigerStudio
11 months agoDiner: Paprika gevuld met gehakt en daarbij een komkommersalade.
26 -
4:37:13
BlueTigerStudio
1 year ago $0.01 earned199 waanzinproblemen voor elke Nederlander, gratis en voor niks.
89 -
48:07
BLCKBX
1 year agoDocu | ‘STIK, stof tot nadenken’: Over de meedogenloze strijd tegen de boeren
4477 -
1:00
nodietcoach
6 months agoWat zijn de beste voedingsmiddelen om te eten voor gewichtsverlies?
5 -
4:12
Corpelijn
6 months ago19e AZK: ♫ “Voor jullie“ ♫ – door Stefanie
50 -
0:29
nodietcoach
7 months agoHet eten van vlees is belangrijker dan het eten van groente
1