Premium Only Content

1.1_Pergamus! - Die kerk en kompromieƫ
Video 11_Pergamus! - Die kerk en kompromieƫ
-
Openbaring 2:12-17
-
Derde brief: aan die gemeente van PƩrgamus.
[12] EN skryf aan die engel van die gemeente in PĆ©rgamus: DĆt sĆŖ Hy wat die skerp tweesnydende swaard het:
[13] Ek ken jou werke en die plek waar jy woon, waar die troon van die Satan is. En jy hou vas aan my Naam en het die geloof in My nie verloĆ«n nie, selfs in die dae waarin Ćntipas my getroue getuie was, wat gedood is by julle waar die Satan woon.
[14] Maar Ek het enkele dinge teen jou: dat jy daar mense het wat vashou aan die leer van BĆleam wat Balak geleer het om 'n struikelblok voor die kinders van Israel te werp, naamlik om afgodsoffers te eet en te hoereer.
[15] So het jy ook mense wat vashou aan die leer van die NikolaĆÆete, wat Ek haat.
[16] Bekeer jou; anders kom Ek gou na jou toe en sal teen hulle oorlog voer met die swaard van my mond.
[17] Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die verborge manna, en Ek sal hom gee 'n wit keursteen, en op dié steen 'n nuwe naam geskrywe wat niemand ken nie, behalwe hy wat dit ontvang.
-
https://www.youtube.com/c/RaymondLombardMinistries
-
4:14:29
SynthTrax & DJ Cheezus Livestreams
1 day agoFriday Night Synthwave 80s 90s Electronica and more DJ MIX Livestream Feel The Waves Edition
21K1 -
2:09:19
Side Scrollers Podcast
6 hours agoNerd Duel Tournament of Champions! Who Will Win?!
48.7K3 -
LIVE
SpartakusLIVE
7 hours agoNEW Easter Egg, SPECIALIST || Duos w/ @GloryJean followed by quads later!
343 watching -
1:40:06
Glenn Greenwald
7 hours agoAaron MatƩ and Special Guests on the U.S. Role in Ukraine, Gaza's Future & More | SYSTEM UPDATE #462
153K83 -
3:49:09
Nerdrotic
11 hours ago $19.31 earnedSuperman's James Gunn Reshoots, Harry Potter DOA! R.I.P. Winds of Winter | Friday Night Tights 356
111K11 -
2:23:47
DasNello
4 hours agoLADIES AND GENTLEMEN, I PRESENT ELDEN RING NIGHT REIGN!!!
24.9K1 -
LIVE
tacetmort3m
4 hours agoš“ LIVE - LAST STREAM BEFORE DUNE? - NO MORE ROOM IN HELL 2
91 watching -
1:14:57
Sarah Westall
7 hours agoGame Changing Peptide Increases Immunity 50 to 100x Better than Nutrition Alone w/ Dr. Diane Kazer
37.7K6 -
9:14:52
Dr Disrespect
14 hours agoš“LIVE - DR DISRESPECT - WARZONE - SNIPING AND WINNING
206K14 -
2:13:56
Barry Cunningham
9 hours agoBREAKING NEWS: PRESIDENT TRUMP GIVES SPEECH AT PITTSBURGH RALLY!
48.1K27