1.0_Smirna - Jesus is groter as die dood

1 year ago
9

Video 10_Smirna - Jesus is groter as die dood-
-
Openbaring 2:8-11
-
Tweede brief: aan die gemeente van Smirna.
[8] EN skryf aan die engel van die gemeente in Smirna: Dít sê die eerste en die laaste, wat dood was en lewend geword het:
[9] Ek ken jou werke en verdrukking en armoede — maar jy is ryk — en die lastering van die wat sê dat hulle Jode is en dit nie is nie, maar 'n sinagoge van die Satan.
[10] Vrees vir niks wat jy sal ly nie. Kyk, die duiwel gaan sommige van julle in die gevangenis werp, sodat julle op die proef gestel kan word; en julle sal tien dae lank verdrukking hê. Wees getrou tot die dood toe, en Ek sal jou die kroon van die lewe gee.
[11] Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. Die wat oorwin, sal deur die tweede dood geen skade ly nie.
-
https://www.youtube.com/c/RaymondLombardMinistries

Loading comments...