Premium Only Content

0.9_In 'n veranderende wêreld die belangrikheid van ons eerste liefde - Christus!
Video 09_In 'n veranderende wêreld die belangrikheid van ons eerste liefde - Christus!
-
Openbaring 2:1-7
-
Briewe aan die sewe gemeentes van Asië. Eerste brief: aan Éfese.
[1] SKRYF aan die engel van die gemeente in Éfese: Dít sê Hy wat die sewe sterre in sy regterhand hou, wat wandel tussen die sewe goue kandelaars:
[2] Ek ken jou werke en jou arbeid en jou lydsaamheid, en dat jy slegte mense nie kan verdra nie; en dat jy dié op die proef gestel het wat sê dat hulle apostels is en dit nie is nie, en hulle leuenaars bevind het;
[3] en dat jy verdra het en lydsaamheid besit, en ter wille van my Naam gearbei en nie moeg geword het nie.
[4] Maar Ek het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat het.
[5] Onthou dan waarvandaan jy uitgeval het, en bekeer jou en doen die eerste werke. Anders kom Ek gou na jou toe en sal jou kandelaar van sy plek verwyder as jy jou nie bekeer nie.
[6] Maar dit het jy, dat jy die werke van die Nikolaïete haat, wat Ek ook haat.
[7] Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die boom van die lewe wat binne-in die paradys van God is.
-
https://www.youtube.com/c/RaymondLombardMinistries
-
LIVE
JuicyJohns
1 hour ago $0.63 earned🟢#1 REBIRTH PLAYER 10.2+ KD🟢$500 GIVEAWAY SATURDAY!
152 watching -
LIVE
LFA TV
12 hours agoLFA TV ALL DAY STREAM - THURSDAY 7/31/25
4,505 watching -
1:02:45
Game On!
18 hours ago $2.56 earnedFootball is BACK! NFL Hall of Fame Game 2025
17.3K2 -
1:55:56
FusedAegisTV
23 hours ago3rd Party Partner Showcase Nintendo Direct! REACTION 7.31.2025 | FusedAegis Presents
13.2K -
13:30
WhaddoYouMeme
18 hours ago $3.66 earnedIt All Makes Sense Now
20.5K24 -
2:00:05
Nick Freitas
17 hours agoIs Conservatism Dead?
22.8K23 -
LIVE
PudgeTV
9 hours ago🟠 Gaming on Rumble | Frostpunk 2 - Completing Chapter 2
92 watching -
22:07
Jasmin Laine
18 hours ago'You Think This Is NORMAL?!'—U.S. Official STUNS CTV With BRUTAL Mic Drop
22.3K39 -
2:00:40
BEK TV
1 day agoTrent Loos in the Morning - 7/31/2025
18.2K1 -
The Bubba Army
23 hours agoShannon Sharpe FIRED after Sex Lawsuit - Bubba the Love Sponge® Show | 7/31/25
29.8K3